Is daar iets fout met die Ontvanger se outomatiese assesseringsdiens?

Loading player...
Piet Nel, projekdirekteur van SAICA gesels oor hoe goed die stelsel in die verlede gewerk het en die probleme wat nou kop uitsteek.
11 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min