Privaatsektor betrokke by nuwe R27 miljard waterprojek

Loading player...
Bertus Bierman, uitvoerende hoof van Lebalelo Water User Association gesels oor die R27 miljard waterprojek wat vir Suid-Afrika beplan word.
14 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min