Pieter Taljaard van Graan SA gesels oor sy nuwe lewe in Kanada

Loading player...
Dr. Pieter Taljaard, voormalige uitvoerende hoof van Graan SA gesels oor die graanbedryf in SA en die rigting wat hy in Kanada gaan volg.
18 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min