Die NVG sal tot 25 miljard eise elke maand moet verwerk

Loading player...
Dr. Boshoff Steenekamp, strategiese projekbestuurder van Momentum Metropolitan gesels oor die NVG wat tot 25 miljard eise elke maand sal moet verwerk.
18 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min