Lunch Punch: Grootgolf branderplankryer Jurie Muller oor branderplank van wol

Loading player...
Grootgolf branderplankryer, Jurie Muller van Vleesbaai, oor branderplank van wol.

’n Nuwe film ‘Tides of Wool’ maak golwe in die wêreld van branderplankry en omgewingsbewustheid. Dit volg Skaapboer & Big Wave Surfer, Jurie Muller, van Vleesbaai in die Wes-Kaap, wat die branderplank herverbeel op sy reis om die plaag van seebesoedeling te beveg.

Sodoende kombineer Jurie op unieke wyse drie wêrelde in die skepping van een branderplank: branderplankry, boerdery en herwinning.
19 Jul 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min