Lunch Punch: Simoné Kruger verbeter wêreldrekord by Para-atletiekkampioenskappe in Parys 21-07-2023

Loading player...
Simoné Kruger (18) van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, stel 'n nuwe wêreldrekord op by die Para-atletiekkampioenskappe in Parys, Frankryk. Sy het goud gewen in diskus met 'n afstand van 38.10 meter. Dus keer sy terug van Frankryk met goud om haar nek en 'n nuwe wêreldrekord in Diskus (F38).
21 Jul 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min