Huiswerkers verdien net R2900 per maand

Loading player...
Luke Kannemeyer, besturende direkteur van SweepSouth gesels oor hulle jaarlikse huiswerker navorsing.
31 Jul 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min