Die skelms steel nou geld van jou horlosie af

Loading player...
Ombud van bankdienste, Reana Steyn gesels oor hoe skelms tans jou geld kan steel en hoe om jouself te beskerm.
3 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min