Rand vind baat by Amerikaanse werkskeppingsyfers

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual gesels oor die Amerikaanse werkskeppingsyfers en hoe dit Suid-Afrika raak.
4 Aug 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min