Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Francois du Plessis, besturende direkteur van Vega Batebestuur en Elke Brink, direkteur en adviseur van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
4 Aug 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min