Die stam van Levi
--:--
Die gesprek oor die 12 stamme van Israel is weer aan die beurt in hierdie aanbieding. Die stam van Levi kom verder aan die beurt. Wat ‘n kosbare lering is daar nie in hierdie stam verskuil nie!
Die hoogtepunte en laagtepunte van die stam asook dit wat ons leer uit leviete soos Moses en Aaron! Luister gerus en leer!! Dis verrykend om hierdie dinge te verstaan.