Ontevredenheid oor waardasies in Johannesburg duur voort

Loading player...
Piet Eloff, munisipale waardeerder van Johannesburg gesels oor waardasies in Johannesburg.
14 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min