Swak rand? Wanneer besluit jy om geld die land uit te neem

Loading player...
Tian Ebersohn, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om tydelike infasering tot jou voordeel te gebruik.
15 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min