Nuwe Watervernootskapkantoor moet saam met die private sektor waterinfrastruktuur regruk

Loading player...
Johann Lubbe, hoof van die Watervennootskapskantoor in die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika gesels oor hoe hulle saam met die private sektor waterinfrastruktuur sal regruk.
22 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min