Saoedi-Arabië wil weer SA rooivleis invoer

Loading player...
Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Rooivleis Produsente Organisasie gesels oor hoekom die verbod ingestel was en hoekom dit nou opgehef is.
22 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min