BRICS nooi nog ses state om aan te sluit by die organisasie

Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, politieke ekonoom en besoekende professor van die Wits Sakeskool gesels oor die ses lande wat by BRICS gaan aansluit en wat dit vir die wêreld ekonomie sal beteken.
24 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min