Pnet gee meer as net ‘n platform vir werksoekers

Loading player...
Ilana Bouwer, hoof van Verkope by Pnet gesels oor hoe hulle werksoekers na die regte plekke verwys.
24 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min