Tinus drink koffie met Ullana van Biljon

Loading player...
Ulana van Biljon, bedryfshoof van Emira eiendomsfonds gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan.
24 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min