Die tweede fase van die Lesotho-waterprojek kry momentum

Loading player...
Thabani Nomvalo, senior bestuurder: Projek Finansies van die Trans-Caledon Tonnelowerheid gesels oor die tweede fase van die Lesotho-waterprojek.
29 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min