Die Landbank stel nuwe fonds bekend om boere teen beurtkrag te help

Loading player...
Brendan Baatjies, waarnemende provinsiale bestuurder van die Landbank gesels oor die vereistes en hoe boere aansoek kan doen.
29 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min