Santam-wins spring ondanks die uitbetaling van meer eise

Loading player...
Wikus Olivier, finansiële hoof van Santam gesels oor hoe hulle wins gespring het en of die druk op verbruikers hulle affekteer.
31 Aug 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min