Wees versigtig as jy 'n motor wil finansier. Jy kan jou kop hard stamp

Loading player...
Henry Botha, hoof van voertuigfinansiering by die Absa Groep gesels oor ballonbetaling en die huur opsie.
1 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min