Tegnologie doen nou opsommings van jou vergaderings en stuur dit sommer vir almal betrokke

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor tegnologie wat nou opsommings van jou vergaderings doen.
4 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min