Tinus drink koffie met Elsie Harmse

Loading player...
Elsie Harmse, bestuurshoof van die UXi Artisan Development Groep gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is en wat sy doen om te ontspan.
7 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min