MMC in Nelspruit wil reuse nuwe aanleg bou en met die Chinese meeding

Loading player...
Bernard Swanepoel, voorsitter van Manganese Metal Company (MMC) gesels oor hulle planne vir 'n nuwe aanleg.
11 Sep 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min