Club Med bou 'n reuse vakansieoord in KZN

Loading player...
Chris Du Toit, projekleier vir ontwikkeling by Collins Residential en Royal Shaka Property Group gesels oor Club Med se nuwe ontwikkeling.
12 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min