Die Inkomstediens gaan nie sy belastingteikens maak nie, en dit raak almal van ons

Loading player...
Tertia Jacobs, tesourie-ekonoom van Investec gesels oor inkomste-invorderings van die grootste bydraers wat afwaarts dryf.
12 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min