Wat beteken Prosus se aankondiging vir aandeelhouers?

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor Prosus, die Amerikaanse inflasiesyfer en Old Mutual se handelsverklaring.
13 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min