Tinus drink koffie met Dewald Booysen

Loading player...
Dewald Booysen, bedryfshoof van Vumatel gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
14 Sep 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min