OUTsurance kyk na Ierland

Loading player...
Marthinus Visser, uitvoerende hoof van OUTsurance gesels oor hulle finansiële resultate, die verskil tussen die Suid-Afrikaanse en Australiese sakemodel en hulle troeteldier versekering.
15 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min