Portia Derby ook in die Durbanse Sakekamer se visier

Loading player...
Prof. Jan Havenga van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor die Durbanse Sakekamer wat vra dat Transnet se uitvoerende hoof en verskeie ander senior bestuurders met meer bekwame mense vervang moet word.
18 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min