Tshwane wil twee steenkoolkragstasies aan die gang kry

Loading player...
Dr Lardo Stander, die Tshwane-metro se hoofekonoom en lid van die energie-taakspan gesels oor hoe hulle twee steenkoolkragstasies aan die gang wil kry.
19 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min