Wat gebeur as jy 'n debietorder betwis, maar wel die geld skuld?

Loading player...
Ghita Erling, uitvoerende hoof van die Betaalvereniging van Suid-Afrika (Pasa) gesels oor wat gebeur as jy 'n debietorder betwis.
20 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min