Remgro verhoog sy dividend met 60% ondanks "moeilikste jaar ooit"

Loading player...
Die uitvoerende hoof van Remgro, Jannie Durand gesels oor hulle finansiële resultate.
21 Sep 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min