Vervaardigingsvlakke gly tot sy swakste vlak in meer as twee jaar

Loading player...
Hugo Pienaar, hoofekonoom van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor Absa se PMI en verduidelik hoekom vervaardigingsvlakke gly.
2 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min