Die stam van Naftalie
--:--
Watter wonderbare beloftes en vooruitsigte is daar nie gestel en belowe aan die stam van Naftalie nie. Vandag word die bespreking van hierdie kosbare stam - wat selfs op kunstige wyse - die gawe het om Woord oop te breek, mense wat jy nie moet vashou nie, hulle sal jou in elk geval ontglip. Luister en leer.