Anglo American kondig aan dat hy net $200 miljoen se ongeslypte diamante verkoop in die siklus

Loading player...
Dr Petré Prins, besturende direkteur van Prins & Prins Diamante gesels oor De Beers se diamantverkope.
5 Oct 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min