Franc doen die moeilike werk om vir jou kliënte waarde te bied

Loading player...
Rudi Thiel, sagteware-ingenieur by Franc gesels oor hulle geïntegreerde oplossing wat sake-ondernemings toelaat om omset te verhoog, meer kontak met
kliënte te bou en waarde aan die kliënte te lewer.
6 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min