Internasionale lugvaart keer ten dele terug na vlakke wat voor Covid gesien Is

Loading player...
Elmar Conradie, uitvoerende hoof van FlySafair gesels oor die lugvaartbedryf en hoe hulle vliegkaartjiepryse laag hou.
10 Oct 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min