Saldanha kyk na sonkrag vir sy dienste soos watersuiwering

Loading player...
André Truter, raadslid en uitvoerende burgermeester van Saldanha Baai Munisipaliteit gesels oor die aankoop van kragopwekkers en hernubarekrag vir dienslewering, en die tender wat hulle uitsit.
16 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min