Hardnekkige inflasie kan rentekoerse verder laat styg

Loading player...
Dr Elna Moolman, ekonoom van Standard Bank sê dis nie verbruikers wat druk op inflasie plaas nie.
18 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min