Die bedankings van maatskappybase is op 'n hoogtepunt

Loading player...
Andreas Horak, hoof van Vergoedingkonsultasie en Strukturering by Old Mutual REMchannel gesels oor die bedankings van maatskappybase.
25 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min