Kyk PnP oor Takealot se skouer met nuwe inisiatief?

Loading player...
Vincent Viviers, kleinhandelhoof vir Pick n Pay se omnichannel gesels oor hulle nuwe inisiatief.
30 Oct 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min