Kry nou jou amptelike Karoo-lam

Loading player...
Charles Erasmus, uitvoerende bestuurder van die Karoolam-konsortium gesels oor Suid-Afrikaanse boere wat uiteindelik erkenning vir egte Karoo-lam kry.
31 Oct 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min