Het Suid-Afrika genoeg gedoen om steeds deel van Agoa te bly?

Loading player...
Die uitvoerende hoof van Sake-eenheid Suid-Afrika (BUSA), Cas Coovadia gesels oor die Agoa-forum.
6 Nov 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min