Die beurs en die rand sak terug na rentekoersaanmerkings uit die VSA

Loading player...
Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor Truworths se opdatering, Foschini en Richemont se resultate, en die Amerikaanse markte wat styg.
10 Nov 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min