Mynbouproduksie in Suid-Afrika word deur goudmyne afgedruk

Loading player...
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor mynbouproduksie in Suid-Afrika.
10 Nov 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min