Wat is die bemagtigingsreëls vir die vryhandel-permitte om landbouprodukte na Europa uit te voer?

Loading player...
Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels oor bemagtigingsreëls vir die vryhandel-permitte om landbouprodukte na Europa uit te voer.
13 Nov 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min