Meer mense werk nou as voor Covid

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor inflasie, positiewe maatskapyaankondigings, en werkloosheidsyfers.
14 Nov 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min