Standard Chartered erken dit het die wisselkoers gemanipuleer

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die Mededingingskommissie se skikking met Standard Chartered.
15 Nov 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min